Luma is trots om aan te kondig dat een van die projekte waaraan ons gewerk het, nou as “Die beste dramareeks van 2023!” aangewys is.
Kings of Jo’Burg was ’n reuseprojek vir ons span, aangesien ons verantwoordelik was vir die visuele effekte, kleurgradering, redigering en finale aflewering aan Netflix
Baie geluk aan almal wat betrokke was!

